Phil Spector | |
---|---|
Phil Spector in 2000 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Harvey Phillip Spector |
Ook bekend as | The Tycoon of Teen |
Gebore | Die Bronx, New York, Verenigde State | 26 Desember 1939
Sterf | 16 Januarie 2021 (op 81) Stockton, Kalifornië, Verenigde State |
Genres | popmusiek, Rock-'n-roll |
Beroep(e) | Musiekprodusent en liedjieskrywer |
Instrumente | kitaar |
Jare aktief | 1958–2003 |
Assosiasies | The Ronettes, The Righteous Brothers, The Beatles, John Lennon, George Harrison, Johnny Nash, Gene Pitney, The Crystals, Bob B. Soxx and the Blue Jeans, Ike & Tina Turner |
Harvey Phillip "Phil" Spector (die Bronx, New York, 26 Desember 1939 [1] - Stockton, Kalifornië, 16 Januarie 2021) was 'n Amerikaanse musiekprodusent wat verantwoordelik was vir sommige van die bekendste populêre musiek in die 1960's en 1970's. Hy is in Mei 2009 tot negentien jaar lewenslange tronkstraf opgelê weens die skietdood van aktrise Lana Clarkson in 2003. Hy is in die tronk dood.[2]